Modulekode | ODL 785 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Telematies Kandidaatskap vir gehoorapparate. Die seleksie van toepaslike gehoorapparate. Modifikasies aan die gehoorapparaat en oorstuk. Gehoorapparaatpassing en -programmering vir individuele kliënte. Aanpassingsprogramme vir gehoorapparaatgebruik. Kommunikasiehulpmiddels. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesings per week, 2 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Spraak-Taalpatologie en Oudiologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App